US se nuwe taalbeleid vir 2021 verdien ongelukkig kritiek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die DAK Netwerk betoog teen die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid. Foto: Jaco Marais
Lede van die DAK Netwerk betoog teen die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid. Foto: Jaco Marais

Daar is ’n sterk gevoel, veral in die Afrikaanse taalgemeenskap, dat hulle as taalgemeenskap die einde van die pad met die Universiteit Stellenbosch (US) bereik het, skryf Conrad Steenkamp en Wannie Carstens.

Die nuwe taalbeleid van die US bevat taal wat waarskynlik belanghebbers se aandag sal trek. En vir talle mense sal dit goed en reg klink.

Daar bly egter ’n aantal kritieke kwessies wat onses insiens krities van naderby beskou moet word. Ons neem die vrymoedigheid om enkele sake hier onder uit te lig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.78
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.18
+0.0%
Silwer
21.64
+0.1%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
964.00
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,075
+0.1%
Alle aandele
69,782
+0.1%
Hulpbronne 10
72,710
-0.1%
Industriële 25
77,834
+0.1%
Finansiële 15
15,986
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos