Valiant Swart: 9/11 se verskrikking en die Feniks

akkreditasie
Die aanval van 11 September 2001 in New York wat die wêreld sy asem laat ophou het.   Foto: Getty Images
Die aanval van 11 September 2001 in New York wat die wêreld sy asem laat ophou het. Foto: Getty Images

Byna almal kan onthou waar hulle op 11 September 2001 was. Valiant Swart was in ’n vliegtuig van American Airlines op pad na Chicago . . .

Volgende Saterdag, 11 September 2021, gedenk die wêreld ’n gebeurtenis wat 20 jaar gelede plaasgevind het en wat allerweë beskou word as die grootste terreurdaad van die moderne tydvak – die dag toe terroriste met twee gekaapte passasierstralers in die Twin Towers in New York vasgevlieg het.

Duisende mense – hoofsaaklik Amerikaanse burgers – het op grusame wyse omgekom toe die twee wolkekrabbers waarin hul kantore geleë was ineengestort het. Sommige het gesterf vanweë die impak van die ontploffende vliegtuie; ander het hul doodgeval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,814.36
+0.2%
Silwer
21.45
+1.6%
Palladium
1,989.00
+2.1%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos