Valiant Swart: Boney M en die Krismis-blues

akkreditasie
Liz Mitchell, hoofsangeres van Boney M, tydens dié groep se konsert in 2011 by die Grand West Casino in Kaapstad.  Foto: Gallo Images
Liz Mitchell, hoofsangeres van Boney M, tydens dié groep se konsert in 2011 by die Grand West Casino in Kaapstad. Foto: Gallo Images

’n Mens moet Boney M se Kersalbum hê. Dis net so noodsaaklik soos ’n opvoubare Kersboom, skryf Valiant Swart, maar dit laat hom ook terugdink aan ’n troostelose Kersdag lank, lank gelede.

Dis alweer daardie tyd van die jaar – die Desembervakansie, met “somer, son en saffier” vir die gelukkiges wat dit kan bekostig.

Selfs al bly jy tuis, sal jy waarskynlik in ’n stadium oorval word deur die blye galme van kasregisters wat deur die gange van ons onweerstaanbare inkopiesentrums weerklink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos