Valiant Swart: Die Delta Variant Virus Blues

akkreditasie
Valiant Swart
Valiant Swart

En toe, uit die bloute, tref Covid-19 my soos ’n buffeltrop wat kruis en dwars oor my voos gekastyde liggaam dreun, soos in ’n Romeinse arena, terwyl ’n bloeddorstige skare jil van perverse plesier, skryf Valiant Swart.

Ek was daai hele Vrydag bitter opgewonde oor die aankoms van my nuwe elektriese kitaar – ’n Amerikaanse Fender Telecaster, soos wat Keith Richards en vele van my ander rock- en country-helde speel.

Ek kon nie wag om hom by my klankversterker in te prop en oor my skouer te hang en die volumeknoppie oop te draai en “GHRRAA-AANGGG!!!” – ’n majestueuse E-majeur akkoord te strum nie; een wat die bome in die onmiddellike omgewing se blare sou laat dartel na benede; wat die bure se vensters liggies sou laat tril, soos wanneer die SA Vloot se plettertuie op maneuvers in die baai is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos