Valiant Swart: Die wederopstanding van Mannetjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Valiant Swart en 'Mannetjies' ’n klompie jare gelede in aksie op ’n verhoog in Bloemfontein.   Foto: Gallo Images
Valiant Swart en 'Mannetjies' ’n klompie jare gelede in aksie op ’n verhoog in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

‘Mannetjies’ die kitaar het ’n terugkeer gemaak en is weer soos die legendariese Springbok na wie hy genoem is ’n faktor om rekening te hou, skryf Valiant Swart.

’n Klompie jare gelede, so in die middel-2000’s rond, bevind ek my aan huis van my goeie ou tjom Mel Botes. Op ’n sonnige oggend is Mel op pad na ’n musiekwinkel om aankope te doen en hy vra my om saam te ry. Daar was ’n kitaar in die winkel wat hy my wou gaan wys.

Ek was vir ’n verandering weer so ’n bietjie “flush” ná ’n hele rits konserte in die Noorde en ’n musiekwinkel kan ek van jongs af nie weerstaan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos