Van Alle Kante: Beginsels is daar om oor te kan twyfel

akkreditasie

In die omgewing waar ek woon (en sekerlik ook in ander kontreie) maak duiwe ’n koergeluid wat, op klanknabootsing af, kompleet klink soos ’n koor van professore wat raserig uitroep: “Dít is die be-g-i-n-sel, dít is die be-g-i-n-sel, dít is die be-g-i-n-sel!”

So begin ek toe beginsels bedink. “Beginsel” beteken verskillende dinge, byvoorbeeld “grondslag”, soos in Isaac Newton se Principia Mathematica of “eerste waarheid”, soos die Latynse wortelwoord beduie.

In die volksmond verwys beginsels merendeel na oortuigings en morele beskouings wat dikwels as “Die Enigste Waarheid” aangebied word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos