Van Volksmoord tot die moord op moederaarde

akkreditasie
Fred Pheiffer
Fred Pheiffer

Raphael Lemkin (1900-1959) was ’n Poolse linguis en prokureur. Van vroeg af stel hy belang in die massamoord op een volk deur ’n ander, aanvanklik veral die uitdelging van Armeniërs deur Ottomaanse Turke, wat as eerste sodanige voorval in die 20ste eeu beskou word. Die lot van Joodse burgers in Nazi-uitwissingskampe – ook die lot van Lemkin se eie familie – sorg daarvoor dat dit sy lewenstaak word om dié gruwel as misdaad erken te kry.

In 1944 skep hy die term “genocide” (Griekse prefiks geno- “ras”, “mense” + Latyns caedere “om dood te maak”). “Volksmoord” in Afrikaans. In die Neurenberg-verhoor word vir die eerste keer daarna verwys; in 1948 word dit deur die Verenigde Nasies (VN) se Volksmoordverdrag deel van internasionale strafreg. Desondanks gedy­ haat tussen volke. “Volksmoord” word ’n alledaagse woord.

Ná die VSA se gebruik van Agent Orange in die Viëtnamese Oorlog om woude te vernietig en só die Viëtnamese hul natuurlike dekmantel te ontneem, ontstaan daar ’n veldtog om vergrype teen die natuur ook as interna­sionale misdaad te erken. Die VN erken in 1977 die term “ecocide­” (Grieks oikos­ “huis” + caedere). “Omgewings-” of “ekomoord” in Afrikaans. Dit geld net as oorlogsmisdaad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos