Vir wie moet ek stem?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nie alle inwoners van die Kaapse metro is tevrede met dienste nie en veral behuising is ’n probleem.Foto: GALLO IMAGES
Nie alle inwoners van die Kaapse metro is tevrede met dienste nie en veral behuising is ’n probleem.Foto: GALLO IMAGES

Kiesers oor ’n wye spektrum vra hulself af vir wie hulle op 1 November 2021 moet gaan stem en of hulle selfs die moeite moet doen om te gaan stem?

’n Gemeenskaplike punt wat baie kiesers beet het, is die kwessie van dienslewering – en dit is nie beperk tot gemeenskappe in die noorde van die land en KwaZulu-Natal nie, maar ook van toepassing op die Wes-Kaap.

Volgens ’n onlangse opname deur Ratings Afrika, wat munisipaliteite se geldsake ontleed, is Mosselbaai die beste munisipaliteit in Suid-Afrika gegrond op finansiële beheer. Inwoners meen ook klagtes word vinnig opgelos. Daar is heelwat ander munisipaliteite in die Wes-Kaap, soos die Overstrand-munisipaliteit, wat ook buitengewone goeie dienslewering verskaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 25/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.53
+0.1%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.40
+0.5%
Silwer
22.95
+0.2%
Palladium
1,803.32
+0.2%
Platinum
957.10
-0.9%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,527
-0.1%
Alle aandele
69,914
-0.1%
Hulpbronne 10
65,672
+0.1%
Industriële 25
93,660
-0.3%
Finansiële 15
13,402
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos