Volg Salomo se wyse raad en hou aan soen!

akkreditasie
Wilhelm Jordaan
Wilhelm Jordaan

Met Covid-19 in ons midde het ons nuttige dinge aangeleer, maar helaas ook goeie dinge afgeleer ter wille van eie en ander se gesondheid. Soos om vriende en familie hartlik met ’n soentjie (op die wang) en ’n drukkie te groet en tot siens te sê.

Baie is nou moeg vir elmboog lig, of om vuis teen vuis te klink of dit ’n glasie wyn is. Aanraking het vir baie ’n groot gemis geraak.

Tog hoor ek mense sê ons het eintlik niks verloor deur mekaar nie te soen, te druk of aan te raak nie. Was in elk geval ’n onhigiëniese gewoonte, sê hulle – soos die nat snorbaarde van ou ooms en ou tannies se sappige soene en versmorende drukkies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos