Vyl hoefyster se punte eerder af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Ons eie Suid-Afrikaanse kommuniste, Donald Trump en heelwat van sy regse Republikeinse ondersteuners is saam in die bed oor hul bewondering vir pres. Wladimir Poetin van Rusland en sy inval in Oekraïne.

Al weer die punte van die hoefyster, wat mekaar tog so nodig het om hul standpunte te vorm deur teen mekaar uit te vaar, maar in wese naby mekaar geposisioneer is.

Dit gaan nie net oor Oekraïne nie, maar oor bykans alle aspekte van die samelewing. Dit laat Dana Snyman in sy mees onlangse rubriek in ’n soort eietydse waterskeiding vra: “Ons wat nou . . . leierloos probeer kophou terwyl allerhande radikale en woedende stemme ons in die een of ander radikale rigting wil dwing. Wat van ons?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 48/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.65
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.37
+0.2%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,247.50
-1.9%
Platinum
956.00
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,048
-0.9%
Alle aandele
70,787
-0.7%
Hulpbronne 10
64,124
-2.6%
Industriële 25
86,589
-0.5%
Finansiële 15
16,091
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos