Waak teen tirannie

akkreditasie
Net meer as 50% van Europeërs van tussen 16 en 29 jaar oud het in 2020 meer vertroue in outoritêre state as in demokrasieë gehad om die klimaatkrisis te hanteer. Foto: ISTOCK
Net meer as 50% van Europeërs van tussen 16 en 29 jaar oud het in 2020 meer vertroue in outoritêre state as in demokrasieë gehad om die klimaatkrisis te hanteer. Foto: ISTOCK

Uit regerings se hantering van Covid-19 is daar ook ’n belangrike les te leer oor klimaats-verandering, skryf Richard Meissner en Jeroen Warner.

Alida Kok skryf vroeër vanjaar in ’n rubriek dit is verstommend dat liberaal-demokratiese state soos Australië, Kanada en Nieu-Seeland van die strengste Covid-19 inperkings het. In Kanada, Australië, Duitsland, Frankryk en Nederland het burgers opgeruk uit protes teen regerings se inentingsmandate en inperkingsmaatreëls.

Die owerhede het verskillend daarop gereageer. In Kanada is wetgewing ingestel om onder meer die bankrekening van vragmotorbestuurders te bevries as hulle nie mandate oor inenting nakom nie. In Frankryk is mense met traanrook geskiet en in Nieu-Seeland het die polisie betogers uiteen probeer jaag deur liedjies van James Blunt en Barry Manilow oor luidsprekers te speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 36/1
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.16
+0.6%
Rand - Pond
19.62
+1.0%
Rand - Euro
16.59
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,801.08
+0.7%
Silwer
20.76
+2.2%
Palladium
2,236.50
-2.3%
Platinum
965.50
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos