'Waarheen nou met Nkosazana, meneer Zuma?'

akkreditasie
Pres. Jacob Zuma.Foto: Halden Krog
Pres. Jacob Zuma.Foto: Halden Krog

Nommer Een se tweede vrou (van ses) het toe nou nie die paal gehaal in sy jongste kabinetskommeling (van twaalf) nie, en (net) sommiges in die ANC se vroueliga voel erg te na gekom. Hoekom is julle (nogmaals) verras? vra Willem Jordaan. 

Pres. Jacob Zuma was nog altyd besig met ‘n goedkoop charade wanneer hy sê die volgende ANC-president moet ‘n vrou wees. Dié stukkie bedrog is beledigend in die héél ergste graad teenoor vroue.

Nommer Een het (minstens op die oog af) sy gewig ingegooi agter Nkosazana Dlamini-Zuma, oënskynlik omdat sy hom teen vervolging sou kon beskerm wanneer hy nie meer president is nie en mense soos adv. Shaun Abrahams, die nasionale vervolgingshoof, nie meer na sy pype dans nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos