Waldimar Pelser: Koalisie-politiek is morsig, maar dis die enigste manier

akkreditasie

Die koalisie-toekoms waarvan die potensiaal nog altyd in ons kiesstelsel rondgedra is, is hier. Dis morsig. Dis ook al manier om met eenparty-oorheersing te breek.

Want die alternatief tot “morsig” en “raserig” en tot die pynlike gee en neem van onderhandelinge is om enduit voor die politieke skoolgrondboelie die knie te moet buig.

In sy 2018-boek Coalition Country: South Africa after the ANC, het dr. Leon Schreiber ons herinner dat eenparty-oorheersing nie in 1994 begin het nie; ’n versmorende, arrogante hegemoon was ook vir die 46 voorafgaande jare hier in beheer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos