Was my pa dan net nóg ’n sterfgeval in die pandemie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louise Karsten (regs) saam met haar tweelingsuster, Jacomien Muller, en haar pa, Arend Posthuma, op haar troudag in 2007. Foto: Sabrina Dean
Louise Karsten (regs) saam met haar tweelingsuster, Jacomien Muller, en haar pa, Arend Posthuma, op haar troudag in 2007. Foto: Sabrina Dean

Die verpleegpersoneel in die waakeenheid het uitdrukkingloos pype en plakkers van haar pa se lyf begin skeur. Dit het gelyk asof hulle doenig was met net nóg ’n sterfgeval, skryf Louise Karsten.

Ek staan op die sypaadjie langs Elephantweg in Monumentpark, waar ek grootgeword het. Ek sien my pa, Arend Posthuma, aan die oorkant van die pad. Die karre zoem verby ons. Die verkeer is druk.

Ek skree: “Pappa!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos