Wat as jy jou werk haat?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit het aanvanklik lekker gelyk om van die huis af te werk, maar veral vroue het mettertyd besef dat daar eintlik ekstra druk op hulle is. Foto: ISTOCK
Dit het aanvanklik lekker gelyk om van die huis af te werk, maar veral vroue het mettertyd besef dat daar eintlik ekstra druk op hulle is. Foto: ISTOCK

Om in dié tye te mor hoeveel jy jou werk haat, voel asof jy kla met ’n grendel-suurdeegbrood onder die een arm en ’n piesangbrood onder die ander.

Volgens Statistieke Suid-Afrika se jongste syfers staan werkloosheid op 32,6% – die hoogste sedert 2008.

Terwyl ’n derde van Suid-Afrikaners werkloos is, is jy dalk een van die gelukkiges wat fleksietyd kan werk of van die huis af kan werk. Dan voel dit mos verkeerd om oor jou werkstevredenheid te wroeg terwyl jy na heruitsendings van Eat Pray Love kyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.22
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,812.28
+0.0%
Silwer
21.40
+1.4%
Palladium
1,991.72
+2.3%
Platinum
942.21
-0.3%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos