Wat gaan word van hierdie woordeboek?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fred Pheiffer
Fred Pheiffer

Ons plaaslike woordeboeke was die laaste ruk gereeld in die nuus – ’n ongekende toestand, daar woordeboeknuus gewoonlik teen die tempo van vastelandskuiwing kom.

Enersyds het Pearson SA, uitgewer van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), aangekondig hy staak dié woordeboek se aanlyn teenwoordigheid oor ’n jaar. Andersyds wek die Drietalige Woordeboek van Kaaps (DWK) steeds opspraak. Selfs pres. Cyril Ramaphosa het in sy Erfenisdagrede genoem watter groot kulturele impak dit vir die Kaapse taalgemeenskap sal hê. Maar dat die DWK-projek Kaaps as ’n taal in eie reg wil vestig, sal nie sonder omstredenheid gepaardgaan nie.

As onlangse mederedakteur lê my besorgdheid egter by die HAT. Hoewel Pearson SA die versekering gee die HAT en HAT-gebaseerde skoolwoordeboeke sal steeds in papierformaat bemark word, is die ironie dat die dringendste behoefte juis aanlyn bestaan. By taalpraktisyns, joernaliste, skrywers, studente en leraars wat trots is op knap Afrikaans.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 0/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
20.17
-0.0%
Rand - Euro
17.64
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,663.18
+0.1%
Silwer
19.24
+1.1%
Palladium
2,165.50
-0.1%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos