Leopold Scholtz-repliek: Wat is ’n demokrasie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Viktor Orbán, Hongarye se premier, in Maart op ’n beraad van die Europese Unie waarop die konflik in Oekraïne bespreek is. Foto: Getty Images
Viktor Orbán, Hongarye se premier, in Maart op ’n beraad van die Europese Unie waarop die konflik in Oekraïne bespreek is. Foto: Getty Images

Wat is die wesenskenmerke van die demokrasie? Leopold Scholtz probeer die vraag beantwoord in reaksie op ’n lesersbrief oor die onlangse verkiesing in Hongarye.

Vroeër vandeesmaand het ’n artikel van my verskyn onder die opskrif “Poetin waarskynlik verheug oor Orbán”. Daarin maak ek die stelling dat Viktor Orbán, premier van Hongarye, se duidelike verkiesingsoorwinning (56% van die stemme) ’n bedreiging vir die demokrasie in dié land is.

Adv. Glenn Babb het kwaai kritiek daarop uitgespreek. Babb se uitgangspunt is dat die demokrasie op die wil van die meerderheid neerkom: “As 56% van die volk hul tevredenheid uitspreek oor Orbán se politiek en filosofie, is dit nie ’n bedreiging nie, maar eerder ’n bevestiging van die demokrasie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,747.07
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,123.00
-1.6%
Platinum
897.50
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos