Wat kan jy doen vir demokrasie?

akkreditasie
Gert van der Westhuizen
Gert van der Westhuizen

Enigiemand wat verlede week na Lucky Montana se getuienis voor die Zondo-kommissie geluister het, sal bly wees oor die Wet op die Finansiering van Politieke Partye.

Dié voormalige uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het getuig hoe die ANC gereeld die hand in die geldkoffers van staatsbeheerde ondernemings gedruk het om die party aan die gang te hou. Geld van die staat, wat veronderstel was om ’n beter Suid-Afrika vir die mense van die land te skep, is dus misbruik om ’n politieke party se oorlewing te verseker.

En dit is ’n party wat nie skroom om astronomiese bedrae geld rond te gooi nie. Honderdmiljoene rande is byvoorbeeld uitgegee in die ANC se leierskapstryd van 2017 – en ons “weet” eintlik nog net van die een kamp se uitgawes. . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 2
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos