Werkskepping én toelae nodig

akkreditasie
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf

Onder die buiters wat onlangs goed uit winkels gesteel het, was daar mense wat werklik honger was. Om honger te wees is ’n werklikheid vir baie mense en die situasie het vererger weens die pandemie.

Werkloosheid is op die oomblik 32% en meer as 40% as mense wat opgehou het om werk te soek, ingesluit word. Vir die jeug is dit meer as 60% – 4,2 miljoen mense jonger as 35 jaar is werkloos. Sonder inkomste kan mense nie kos koop nie.

Daarom het die regering besluit om die Covid-19-verligtingstoelae van R350 voort te sit tot en met die einde van die boekjaar in Maart 2022. Daar is ontleders wat meen dit sal die deur oopmaak vir ’n basiese-inkomste-toelae (Bit) of ’n universele basiese-inkomste-toelae (Ubit). Baie dink R350 is nie genoeg om mense uit kosnood te help nie en dat dit verhoog moet word tot R585, wat die staat R17 miljard sal kos tot einde Maart 2022.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,788.98
+0.3%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,847.01
-0.4%
Platinum
962.50
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,216
-0.5%
Alle aandele
72,630
-0.4%
Hulpbronne 10
69,194
-1.3%
Industriële 25
95,926
-0.1%
Finansiële 15
14,251
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos