Wie draf saam met Sisulu in die bondel?

akkreditasie
Pieter Mulder.
Pieter Mulder.

Wie gaan aan die einde van die jaar by die ANC se leiersverkiesing die kandidaat wees vir die faksie in die party wat téén Cyril Ramaphosa is?

Ramaphosa se vorige opponent, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, het in 2017 misluk. Dit lyk nie of sy weer belangstel nie.

Ace Magashule is deur die ANC in die yskas geplaas en so geneutraliseer ná die aanklagte teen hom. Tegnies sal hy nie die leierskonferensie mag bywoon nie. Hierdie week verskyn daar skielik oënskynlik onskuldige artikels van Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, in die media oor die Grondwet en die regbank. In die artikels vaar sy uit teen die Grondwet, die oppergesag van die reg, die regbank en die gebrek aan ekonomiese transformasie en grondhervorming wat sedert 1994 ’n see van armoede agtergelaat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 171/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.43
-0.3%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.52
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,817.33
-0.1%
Silwer
23.41
+1.7%
Palladium
1,913.50
+1.9%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos