Willem Fransmanj jr.: Moes S.J. Naudé wel Hertzogprys ontvang het?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem Fransman jr.
Willem Fransman jr.

Die Hertzogprys is nog al die jare omstrede. Gegewe die geskiedenis, bespiegel Willem Fransman jr., moes S.J. Naudé dalk nié vanjaar die prys in ontvangs geneem het nie.

“Moles by Akademie: Prof. dreig twee lede met lastereis”, “2 Waai ná prof Hennie dreig met lastereis”, “Prof. Hennie spoeg straffeloos homofobiese twak”; “2 bedank by Akademie”, “Van Coller bedank uit kommissie”.

Hierdie gelaaide koerantopskrifte het omtrent die afgelope maand Afrikaanse lesers in hul oggendkoffie laat stik. En midde-in hierdie polemiek was (weer eens) die Hertzogprys vir letterkunde. Ja, daardie gesogte, of kan mens dit nou al die omstrede prestige-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (die Akademie) noem?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos