Wink ’n nuwe rigting in plaaslike politiek?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gaan kiesers in vanjaar se plaaslike verkiesings die kans aangryp en plaaslike politiek in ’n nuwe rigting stuur? Foto: Gallo Images
Gaan kiesers in vanjaar se plaaslike verkiesings die kans aangryp en plaaslike politiek in ’n nuwe rigting stuur? Foto: Gallo Images

Kleiner partye en onafhanklike kandidate kan bepalend wees in regerende koalisies met die DA en die EFF en plaaslike politiek in ’n nuwe rigting stuur as hulle hul kaarte reg speel, skryf Christi van der Westhuizen.

Die Duitsers staan tans op die drumpel van wat ’n opwindende politieke vernuwingsperiode kan wees.

Nadat die Sosiaal-Demokrate (SPD) die lank regerende Christelik-Demokrate in dié week se kiesuitslag net-net verbygesteek het, mik die SPD om ’n koalisie-regering met die liberale Vrye Demokrate en die Groenparty te vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,799.35
+0.1%
Silwer
24.01
-0.2%
Palladium
1,972.07
+0.3%
Platinum
1,015.90
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos