Wyngaard: Taalmonument sonder taal se naam is tog nie ’n taalmonument nie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So lyk die Afrikaanse Taalmonument en -museum met volmaan. Na bewering het die minister van sport, kuns en kultuur nou besluit dié museum moet ’n naamsverandering ondergaan om ook ander taalgemeenskappe in te sluit.  Foto: Verskaf
So lyk die Afrikaanse Taalmonument en -museum met volmaan. Na bewering het die minister van sport, kuns en kultuur nou besluit dié museum moet ’n naamsverandering ondergaan om ook ander taalgemeenskappe in te sluit. Foto: Verskaf

In Nathi Mthethwa-land is ’n naamsverandering die hoogste vorm van verandering en inklusiwiteit. Mthethwa se nuutste mistastings is die omstrede vlagmonument en ’n aanslag op die Afrikaanse Taalmonument en -museum, skryf Heindrich Wyngaard.

In Afrikaans is daar ’n hele aantal (beskaafde) gesegdes vir iemand wie se optrede of uitsprake nie sin maak nie: “Jy is van lotjie getik. Jou varkies is nie almal op hok nie. Dalk is jou skroewe los. Of is jy van jou kop af?”

Die minister van sport, kuns en kultuur, Emmanuel Nkosinathi “Nathi” Mthethwa, sal maak dat ’n mens op dié wyse aan hom begin dink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 65/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos