XXX en die hart van Amsterdam: Dis nie wat jy dink nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié parkade huisves deesdae ook een van Amsterdam se gewildste kuierplekke, die Waterkant-kroeg. Dis vir Pride-week in die reënboogkleure geverf wat die LGBTQ+-gemeenskap verteenwoordig. Die XXX is die simbool van Amsterdam, afkomstig van die Sint Andreaskruis. Foto: Peter Nordejee
Dié parkade huisves deesdae ook een van Amsterdam se gewildste kuierplekke, die Waterkant-kroeg. Dis vir Pride-week in die reënboogkleure geverf wat die LGBTQ+-gemeenskap verteenwoordig. Die XXX is die simbool van Amsterdam, afkomstig van die Sint Andreaskruis. Foto: Peter Nordejee

Sy het maar pas in Amsterdam aangekom, maar Hanlie Stadler voel reeds asof sy ’n toergids is. Die “hart” van die stad, skryf sy, sien ’n mens in die simbool XXX wat oral in Amsterdam opduik.

Muskiete en medemenslikheid, kerkklokke en Covid-onbevangenheid.

Ek is in die verkenningsfase van my twee maande lange besoek aan Amsterdam en ’n deel van my wil skryf asof ek ’n toergids is – “Tien (100?!) dinge wat jy in Amsterdam moet doen” – maar almal weet hoe om dié soort inligting aanlyn of in ’n gidsboek te kry. Ag, dalk doen ek dit tog later, ek is mal oor lysies maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.50
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.71
+0.3%
Silwer
21.00
+1.4%
Palladium
2,280.52
+2.5%
Platinum
916.80
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos