Ainsley Moos: ‘Dis nie Stellenbosch se plig om Afrikaans te red nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ainsley Moos, nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch se raad, vandeesweek in die universiteit se raadsaal. Foto: Jaco Marais
Ainsley Moos, nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch se raad, vandeesweek in die universiteit se raadsaal. Foto: Jaco Marais

Afrikaans hét ’n plek aan die Universiteit Stellenbosch (US), maar dit is nie die US se taak om toe te sien dat Afrikaans as ’n taal voortleef nie, sê Ainsley Moos, nuwe voorsitter van die universiteit se raad, aan Murray La Vita.

Die onderhoud met Ainsley Moos (43) vind plaas by ’n tafel van die restaurant in die Stellenbosse Botaniese Tuin. Moos het by George Steyn oorgeneem as US-raadsvoorsitter en was sedert 2018 die ondervoorsitter.

Hy en sy verloofde, Taryn Cohn, en hul seun, Lex, woon die afgelope paar maande in Somerset-Wes. Hulle het van Johannesburg hierheen getrek onder meer omdat dit vir hom moontlik is om ook in die finansiëledienstemaatskappy African Rainbow Capital, waar hy in die uitvoerende bestuur dien, se kantoor in Stellenbosch te werk. Die moontlikheid dat hy voorsitter van die US se raad sou word, was ook ’n oorweging omdat hy meen dit is wenslik dat die voorsitter naby die universiteit moet wees vir beter skakeling met onder andere die rektor en met komitees. Daarby is dit ook vir Cohn moontlik om haar werk in die digitale advertensiewese uit die Kaap te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos