Boere se oorlog, deur die oë van ’n Rus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voorblad van Yevgeny Avgustus se herinneringsgeskrif oor die Anglo-Boereoorlog. Dit is deur Jonathan Ball uitgegee.
Die voorblad van Yevgeny Avgustus se herinneringsgeskrif oor die Anglo-Boereoorlog. Dit is deur Jonathan Ball uitgegee.

Die herinneringsgeskrif van ’n Russiese vrywilliger wat aan die kant van die Boere in die Anglo-Boereoorlog geveg het, vestig die aandag opnuut op die invloed wat dié oorlog in Rusland gehad het. Gert van der Westhuizen het met Boris Gorelik wat die boek redigeer het, daaroor gepraat.

Dit gaan goed met hom, sê Boris Gorelik terwyl hy hom in Moskou regskuif om oor Teams te gesels oor ’n oorlog van lank gelede wat hom en baie van sy landgenote steeds fassineer.

“Dis somer in Rusland,” sê Gorelik om sy goeie luim te verduidelik voordat hy begin gesels oor sy nuutste werk wat kyk na verhoudinge tussen Rusland en Suid-Afrika – A Russian on Commando: The Boer War Experiences of Yevgeny Avgustus wat deur Jonathan Ball uitgegee word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos