Veertig jaar in die toneelwêreld wil gedoen wees. En vanjaar word die gesoute akteur Charlton George boonop 60. Lank nie meer vandag se kind nie. Tog steeds kinderlik opgewonde oor die bedryf met al sy oppe en affe.