Dave Pepler: ‘Vanjaar is my groot amputasiejaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dave Pepler in sy Stellenbosse tuin. Foto: Jaco Marais
Dave Pepler in sy Stellenbosse tuin. Foto: Jaco Marais

Hy het pas die “állergrootste natuur-ondervinding” van sy hele lewe gehad, sê Dave Pepler aan Murray La Vita en vertel waarom vanjaar vir hom ’n “groot amputasiejaar” is.

Die natuurkundige Dave Pepler (72), wat al na die uithoeke van die aarde gereis en menige natuurwonders beleef het, het pas van waarskynlik een van sy laaste groot reise teruggekeer.

Ons besoek Pepler op Stellenbosch, die dorp waar hy tot met sy aftrede in 2005 ’n senior lektor aan die Universiteit Stellenbosch se departement van omgewingsake en ekologie was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos