Die man wat miljoene se lewens in Suid-Afrika gered het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Geoff Budlender SC doen steeds pro bono-werk vir veral nieregeringsorganisasies wat nie regshulp kan bekostig nie.
Adv. Geoff Budlender SC doen steeds pro bono-werk vir veral nieregeringsorganisasies wat nie regshulp kan bekostig nie.

Adv. Geoff Budlender SC praat met Murray La Vita oor sy regswerk waardeur die lewe van sowat twee miljoen Suid-Afrikaners gered is, en die lewensgehalte van miljoene ander verbeter is. Hy het pas ’n internasionale prys daarvoor ontvang.

Voor my sit ’n man wat sy lewe daaraan wy om reg te laat geskied en om mense se basiese menseregte te beskerm; ’n nederige, onpretensieuse liefhebber van tennis en krieket en die redder van miljoene lewens.

Die Internasionale Balievereniging (IBA) het Geoff Budlender pas met sy pro bono-prys vir 2021 vereer. Die IBA sê in ’n verklaring die prys is aan hom toegeken omdat hy in sy regsloopbaan van 45 jaar miljoene mense in Suid-Afrika gehelp het, onder andere die slagoffers van apartheid era wette, babas van MIV-positiewe ma’s, en kinders wat geraak is deur die sluiting van skole (en voedingsprogramme) tydens die Covid-19-pandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos