Die verhaal van drie vroue, ’n bruilof en ’n boerboel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Azille Coetzee het haarself die vraag afgevra of dit in orde is om ’n storie te skryf vanuit ’n perspektief van wit bevoorregting. Foto: Brenda Veldtman
Dr. Azille Coetzee het haarself die vraag afgevra of dit in orde is om ’n storie te skryf vanuit ’n perspektief van wit bevoorregting. Foto: Brenda Veldtman

Azille Coetzee praat met Murray La Vita oor haar roman Die teenoorgestelde is net so waar, wat al beskryf is as “’n aangrypende verhaal wat skuif tussen kuns, seks, vriendskap en lojaliteit”.

Sy kan steeds nie ophou dink aan die karakters in haar roman nie, sê Azille Coetzee.

“Ek voel ek het absoluut álles in die boek gesit . . . En soveel van myself. Dit voel vir my meer persoonlik as my memoires [In my vel, 2019] waarin ek dinge beskryf wat klaar gebeur het. As jy my ken, dan ken jy die storie; dis meer gekoppel aan ’n objektiewe werklikheid, terwyl die roman hierdie ding is wat ek gemaak het in my diepste self en waaraan ek só verknog is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 121/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos