Dis hoe dit voel om D.F. Malan se kleinseun te wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Francois Malan, kleinseun van die eerste apartheidspremier, dr. D.F. Malan. Hy is reeds die vyfde generasie D.F. Malan in sy familie, maar hy deel nie sy berugte oupa se sienings oor politiek, godsdiens of moraliteit nie.  Foto: Jaco Marais
Dr. Francois Malan, kleinseun van die eerste apartheidspremier, dr. D.F. Malan. Hy is reeds die vyfde generasie D.F. Malan in sy familie, maar hy deel nie sy berugte oupa se sienings oor politiek, godsdiens of moraliteit nie. Foto: Jaco Marais

Dr. Francois Malan het dieselfde voorletters en van as sy berugte oupa, dr. D.F. Malan. Tog steun hy die naamsverandering van die Hoërskool D.F. Malan. Hy het aan Willemien Brümmer vertel hoekom ons nie mag blind wees vir die ongelykhede wat ’n direkte gevolg is van die beleid wat sy oupa help vestig het nie.

In Francois Malan se sitkamer hang ’n ietwat verbleikte silwer skinkbord – ’n huweliksgeskenk aan dr. D.F. Malan van die nasionale lede van die senaat en Volksraad.

Dis egter min of meer al wat hy met sy berugte oupa, Suid-Afrika se eerste apartheidspremier, gemeen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 187/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,770.38
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Palladium
1,810.01
+1.4%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,732
+0.3%
Alle aandele
71,213
+0.3%
Hulpbronne 10
67,512
-0.1%
Industriële 25
93,953
+0.3%
Finansiële 15
14,007
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos