Deel

Elias, ‘leeuvanger van Nossob’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Sarie Marais-Nell
Sarie Marais-Nell

Elias le Riche is die vierde parkhoof van die Kgalagadi-oorgrenspark met dié van. Hy het 60 jaar gelede die reusetaak aangepak om die Nossob-kampterrein in die noordelike deel van die park te ontwikkel.

Sedertdien was hy parkhoof, navorser, leeuvanger, bouer, vlieënier, hersteller van wild- en leeugetalle en noodgedwonge ook dokter en tandetrekker.

Verhale uit die 82-jarige Elias se kinderjare in die destydse Nasionale Gemsbokpark val vreemd op die oor. Dis stories van kameelvet en stroop op brood, troupantkuikens grootmaak met akkedissies en skerpioene, die aand toe 17 leeus skielik rondom hul kampvuur dreig nadat hy en sy ouer broer Stoffel flussies nog in die rivier gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos