Fluitjieblaser: ‘Ek het vir Myeni en Zuma gebid’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou soos Cynthia Stimpel is die ‘laaste linie van verdediging teen korrupsie en staatskaping in staatsondernemings’.
’n Vrou soos Cynthia Stimpel is die ‘laaste linie van verdediging teen korrupsie en staatskaping in staatsondernemings’.

Nadat sy haar werk by die SAL verloor het omdat sy alarm gemaak het oor reusagtige onwettige uitgawes daar, het sy op ’n pelgrimstog van vergifnis gegaan en vir mense soos Dudu Myeni en Jacob Zuma gebid, sê Cynthia Stimpel aan Murray La Vita.

Cynthia Stimpel (64) sit in ’n vertrek van haar suster se huis in Floridapark, Roodepoort. Sy het R14 in haar bankrekening, geen lugtyd op haar selfoon nie en ook nie internettoegang in haar huis nie. Daarom het sy hierheen gekom vir die Zoom-onderhoud.

Sy het sedert sy haar werk verloor het as joga-instrukteur gekwalifiseer en jogaklasse begin gee, maar dit is deur die Covid-19-pandemie in die wiele gery.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 269/8
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.03
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.20
-0.3%
Silwer
23.42
+1.7%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
987.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos