Giliomee: Gaan ons voortploeter of gaan ons ’n suksesland word?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hermann Giliomee vandeesweek in die studeerkamer van sy huis in Stellenbosch.   Foto: Jaco Marais
Hermann Giliomee vandeesweek in die studeerkamer van sy huis in Stellenbosch. Foto: Jaco Marais

Niemand kan die geskiedenis vir homself opeis nie. Jy kan nie sê omdat jy die politieke mag het, gaan jy nou die geskiedenis voorskryf nie, sê die historikus Hermann Giliomee aan Murray La Vita.

Die onderhoud met Hermann Giliomee vind in die studeerkamer van sy huis in die Stellenbosse buurt Dalsig plaas. Die fokus is die tweede uitgawe van Die Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika wat pas by Tafelberg verskyn het (ook in Engels) en volg op die oorspronklike uitgawe van 2007, wat ’n topverkoper in sowel Afrikaans as Engels was.

Giliomee is medeskrywer en -redakteur saam met die historici Bernard Mbenga en Bill Nasson. Die boek bestaan uit ’n groot aantal individuele bydraes en is dus “die vrug van kollektiewe werk van baie skrywers”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos