Deel

Grensoorlog: Om te worstel met onthou

akkreditasie
Deon Lamprecht sê hy wou hê sy nuwe boek oor die Grensoorlog moet soos ’n riller en ’n roman lees.   Foto: Gert van der Westhuizen
Deon Lamprecht sê hy wou hê sy nuwe boek oor die Grensoorlog moet soos ’n riller en ’n roman lees. Foto: Gert van der Westhuizen

Veterane van die Grensoorlog moet nie net hul eie stories vertel nie, maar dit is baie belangrik om ook te luister na dié van ander, het Deon Lamprecht aan Gert van der Westhuizen gesê oor sy nuwe boek met die veelseggende subtitel: ‘Na die hel en terug in Angola.’

Deesdae verskyn daar gereeld boeke oor die 23 jaar lange Grensoorlog wat al meer as 30 jaar gelede geëindig het. Nie almal sal lank onthou word nie. Die brug (Delta Boeke), Lamprecht se tweede boek oor die Grensoorlog, is egter een wat jou sal dwing om dit ’n tweede keer te lees of aan iemand te gee wat graag wil weet wat gewone soldate destyds in dié stryd deurgemaak het – en vir hoe lank hulle daarna nog worstel met die onthou wat hulle nie wil los nie.

Dit is nié ’n boek waarin die generaals en politici aan die woord is om hul strategieë en planne van destyds te probeer verduidelik nie. Dit preek nie en dit veroordeel nie, hoewel dit ’n mens onvermydelik laat met ’n gevoel van die futiliteit van oorlog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos