Terug by die huis in Sunningdale, Kaapstad. Kirsten Landman was die enigste vrou uit Afrika wat deelgeneem het, en die enigste vrou in die Malle Moto, die afdeling vir selfonderhoudende jaers. Sy was naaswenner in die klas vir vrouejaers, met die 12de plek in Malle Moto (uit 27 jaers het 15 die ren voltooi). Foto: Edrea du Toit
Die Dakar-held Kirsten Landman vertel aan Hanlie Retief sê sy het nog nooit soveel gehuil as op die Malle Moto nie.
Hierdie blonde helleveeg op haar KTM, ’n mens kan haar nogal as die heldin in ’n Vikings-reeks sien, is die derde vrou ooit wat Dakar in sy mees berugte kategorie, die Malle Moto, aangedurf het.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.