Ina Bonnette, 9 jaar ná Modimolle-monster se hel: ‘Ek is gesond’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ina Bonnette se geloof hou haar staande. 'Jy kan nie op jouself aangewese wees nie. Jy kan nie. Daar is nie ’n manier nie. As ek nie die Here in my lewe gehad het nie, het ek nie vandag hierdie gesprek met jou gehad nie. Daar is nooit ’n dag te laat wat jy jou na die Here kan draai en sê: "Here, hier is ek, neem my aan as jou kind" nie.' Bonnette bedank De Village Boutique en Bella Amy Clothing vir haar uitrustings en Lozanné Pienaar vir die foto’s en grimering. Foto: Lozanné Photography Hair Styling Make up

Sy is nié meer die Modimolle-monster se “slagoffer” nie. Sy het gekies om die oorwinnaar oor hom te wees, het Ina Bonnette (52) aan Jana Marx gesê.

As hy met ’n vrou klaar is, neem sy haar eie lewe of sy beland in ’n inrigting, het Johan Kotzé in 2012 gesê terwyl hy besig was om sy vervreemde vrou se liggaam te vermink.

“En nét daar het hy indirek vir my ’n instrument in my hand gegee waarteen ek elke dag daarna geveg het: Ek sou nié my eie lewe neem nie en ek is nié mal om in ’n inrigting te beland nie. Ek het gekies om op te staan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
-0.0%
Rand - Pond
21.18
+0.0%
Rand - Euro
18.00
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,774.26
+0.4%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,814.00
+1.7%
Platinum
952.50
+1.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos