James Selfe: ‘Onbesonge held’ van SA groet parlement

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
James Selfe vandeesweek tydens ’n onderhoud in Kaapstad. Foto: Jaco Marais
James Selfe vandeesweek tydens ’n onderhoud in Kaapstad. Foto: Jaco Marais

James Selfe sê aan Murray La Vita die DA se sukses is ook Suid-Afrika se sukses, en vertel van die slopende en ongeneeslike siekte wat hom genoop het om ná 43 jaar uit die politiek te tree.

James Selfe (66) is al een van die onbesonge helde van die Suid-Afrikaanse demokrasie genoem; iemand wat veral in sy rol as voorsitter van die DA se federale raad ’n reusebydrae tot die politiek gemaak het.

“Die voorsitter van die federale raad het ’n amorfe rol. Jy kan ’n aktivistiese persoon kry wat in die politiek belangstel, en daarvan hou om die boodskap te beheer; ek dink Helen [Zille, wat hom opgevolg het as federale voorsitter] is so iemand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.3%
Rand - Pond
20.55
+0.3%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos