Kapenaar vertel: ‘Ons wittebrood was in ’n ANC-kamp in Angola’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peter Present met die onderhoud in Athlone, Kaapstad, oor sy memoir ‘Quiet Activists’. Foto: Jaco Marais
Peter Present met die onderhoud in Athlone, Kaapstad, oor sy memoir ‘Quiet Activists’. Foto: Jaco Marais

Peter Present vertel aan Murray La Vita wat hom finaal laat besluit het om deel van die gewapende stryd teen die apartheidsregering te word.

Dae nadat die jong Peter en Bibi Present getrou het, het hulle op hul wittebrood vertrek. Wat vir familie en vriende vreemd en ontstellend was, is dat hul geliefdes tydens hul wittebroodsreis van ses maande in Afrika niks van hulle laat hoor het nie.

Net enkele mense, onder wie Peter se pa, het geweet die jong egpaar het hulle tydens hul “wittebrood” by uMkhonto we Sizwe aangesluit en in daardie ses maande is hulle in Angola as soldate opgelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 189/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 40/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 39/2
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Northern Cape 0
KwaZulu-Natal Inland 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.95
+0.0%
Rand - Euro
18.08
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,783.33
-0.1%
Silwer
22.73
+0.1%
Palladium
1,862.18
+0.5%
Platinum
1,013.00
+0.7%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,140
+0.4%
Alle aandele
74,209
+0.3%
Hulpbronne 10
73,080
-0.2%
Industriële 25
91,534
+0.8%
Finansiële 15
15,617
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos