Koos is nie meer cool nie

akkreditasie
Koos Kombuis gesels in sy huis in Somerset-Wes oor sy lewe en sy werk. 
Foto: JACO MARAIS
Koos Kombuis gesels in sy huis in Somerset-Wes oor sy lewe en sy werk. Foto: JACO MARAIS

Ons sit in die kombuis van ’n voorstedelike huis in Somerset-Wes om ’n vierkantige tafel. Teen een muur is ’n bal-en-klou-vertoonkas wat wit geverf is. Daarnaas ’n Hills-hondekoshouer. Dit is ’n Dinsdagoggend. Uit die sitkamer kom die klank van ’n stofsuier. ’n Huishulp is besig om skoon te maak.

Koos Kombuis hou wat hy beskryf as ’n kierie, maar wat meer soos ’n staf lyk, vas terwyl hy praat. Hy hou daaraan vas omdat hy nie meer rook nie, sê hy.

Die man wat op Wikipedia beskryf word as “ . . . ’n ikoon vir sommige Suid-Afrikaners wat hom beskou as die ghoeroe van Afrikaanse rockmusiek en die vader van non-konformistiese Afrikaanse kultuur”, het pas sestig geword. Die onderhoud vind teen dié agtergrond plaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos