Kriminoloog: Leierskapskrisis sit polisie in skaakmat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Guy Lamb, ’n kriminoloog by die departement van politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is pas as kommissaris aangestel in die Nasionale Beplanningskommissie in die presidensie. As kommissaris wil hy hom veral op gemeenskapsveiligheid toespits. Foto: Adrian de Kock
Dr. Guy Lamb, ’n kriminoloog by die departement van politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is pas as kommissaris aangestel in die Nasionale Beplanningskommissie in die presidensie. As kommissaris wil hy hom veral op gemeenskapsveiligheid toespits. Foto: Adrian de Kock

Sy aanstelling as kommissaris in die Nasionale Beplanningskommissie kon nie op ’n beter tyd gekom het nie, want die polisie het ’n vurk in die pad bereik. Die kriminoloog dr. Guy Lamb het aan Willemien Brümmer gesê die polisie het onbevoeg geword weens ’n bestuurskrisis.

Hy’s ’n “prakademikus” wat gekies het om te bly en nie te gly nie. Daarom kom sy aanstelling deur pres. Cyril Ramaphosa om die land te help bevry van sy status as een van die gevaarlikste plekke ter wêreld op presies die regte tyd.

Dr. Guy Lamb (48), ’n kriminoloog by die departement van politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is al gewoond daaraan dat sy versoeke en aanbevelings afgewimpel word deur die oppergesag. Die afgelope byna 30 jaar het hy al vir verskeie regerings- en Verenigde Nasies-agentskappe raad gegee oor die bekamping van geweld, maar hierdie keer, hoop hy, het hy ’n direkte lyn na bo . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos