KYK | Hanlie Retief: 'Ek is lief vir Afrikaans'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Katleho Molakeng, matrikulant aan die Afrikaanse Hoër Seunskool. Molakeng (18) is ’n Afrikaans-tweedetaalspreker en het derde gekom in die ATKV-redenaarskompetisie in die afdeling vir niemoedertaalsprekers. Hy het ook die prys vir die beste taalgebruiker gewen. Hier is hy tussen sy skoolmaats.   Foto: Rowyn de Kock
Katleho Molakeng, matrikulant aan die Afrikaanse Hoër Seunskool. Molakeng (18) is ’n Afrikaans-tweedetaalspreker en het derde gekom in die ATKV-redenaarskompetisie in die afdeling vir niemoedertaalsprekers. Hy het ook die prys vir die beste taalgebruiker gewen. Hier is hy tussen sy skoolmaats. Foto: Rowyn de Kock

Katleho Molakeng, ‘n matrikulant aan die Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) se toespraak waarmee hy ‘n derde plek in die ATKV se redenaarskompetisie (in die afdeling vir nie-moedertaalsprekers) behaal het, inspireer mense só, die opname is ‘n treffer op sosiale media. Hy vertel vir Hanlie Retief van sy liefde vir Afrikaans, Affies en hoe Afrikaanse tannies hom op sy lewenspad gehelp het.

‘Ching chong cha, sal dit Australië of Nieu-Seeland wees, want hier kan ons nie bly nie, die plek is stukkend, die land is aan skerwe.”

En met dié wegspring verdwyn die laaste lamheid uit Katleho Molakeng se knieë. Met hierdie toespraak het hy immers ’n podiumplek in die landwye ATKV-redenaarskompetisie behaal – iets wat hy al van gr. 8 af elke jaar kon regkry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos