KYK | Hanlie Retief gesels met Jannie du Toit: Van Grootvlei tot groot verhoë

akkreditasie
Die immergroen Jannie du Toit. Hy word op 13 Desember 70 en vier vanjaar sy 50 jaar met musiek. Die Agterplaas, sy gastehuis in Mellville, is ’n gewilde bymekaarkomplek vir kunstenaars. Foto: Deon Raath
Die immergroen Jannie du Toit. Hy word op 13 Desember 70 en vier vanjaar sy 50 jaar met musiek. Die Agterplaas, sy gastehuis in Mellville, is ’n gewilde bymekaarkomplek vir kunstenaars. Foto: Deon Raath

Die sanger Jannie du Toit word op 13 Desember 70 en hy vier 50 jaar in die bedryf, maar dit gaan nie oor die gisters nie, vertel hy aan Hanlie Retief, dit gaan oor vandag en môre.  Al wat hy wil doen, is om vir mense te sing, soveel en so lank as moontlik.

Dit word ’n singkuier. ’n Liedjie vir jou.

Jannie du Toit kry nie ’n liriek gesê sonder om dit te sing nie. Hy kan homself nie keer nie. Ek dink vanaand aan jou, en aan die Wildekus se golwe . . . silwerkop hou maat . . . Ek dink vanaand aan jou, en aan die eindelose strand . . . jy soek verniet vanmelewe se rowersnor op sy bolip, sy Abba-hare en stonewash-jeans, want dis ’n ander era, nou, ’n ander ritme . . . En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos