KYK | Hanlie Retief gesels met Nicol Stassen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mens kan die geskiedenis gebruik om die verlede goed te praat, of die verlede te veroordeel, maar ’n mens moet die geskiedenis probeer verstaan en verklaar, sê Nicol Stassen, stigter en uitgewer van Protea Boekhuis, wat op 1 Oktober sy 30ste bestaansjaar gevier het. Nicol se boek 'Van Humpata tot Upingtonia' het ook pas die kykNET-Rapportprys vir niefiksie gewen. Foto’s: Deon Raath
’n Mens kan die geskiedenis gebruik om die verlede goed te praat, of die verlede te veroordeel, maar ’n mens moet die geskiedenis probeer verstaan en verklaar, sê Nicol Stassen, stigter en uitgewer van Protea Boekhuis, wat op 1 Oktober sy 30ste bestaansjaar gevier het. Nicol se boek 'Van Humpata tot Upingtonia' het ook pas die kykNET-Rapportprys vir niefiksie gewen. Foto’s: Deon Raath

Nicol Stassen het 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, 'n graad in Afrikaans, Duits en Russies, 'n doktorsgraad in geskiedenis én hy is 'n man wat boeke uitgee waarvoor ander uitgewers nie kans gee nie. Hy besit al 25 jaar nie ‘n TV nie, lees in die middel van die nag Wilbur Smith en hy het ‘n rare voorliefde vir die Dorslandtrekkers, vertel hy aan Hanlie Retief.

Die gewikste doktor Nicol Stassen is miskien Suid-Afrika se Johnny Depp van Pirates of the Caribbean, want sy geskiedenisboek Van Humpata tot Upingtonia is soos ’n outydse seerowerskip wat ’n skat van juwele en speserye aflewer.

Só skryf prof. Bill Nasson in sy commendatio oor dié boek oor die Dorslandtrekkers wat vanjaar die kykNET-Rapportprys vir niefiksie gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 282/9
England 346/7
Rand - Dollar
17.18
+1.3%
Rand - Pond
21.14
+1.4%
Rand - Euro
18.76
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.15
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
994.98
-1.7%
Palladium
1,642.72
-0.3%
Goud
1,926.08
-0.1%
Silwer
23.54
-0.8%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos