KYK | Hanlie Retief: Imtiaz Sooliman oor sy vroue en sy hoop vir SA

akkreditasie
Verandering begin by jou. Suid-Afrikaners het hul veerkragtigheid al oor en oor bewys, sê dr. Imtiaz Sooliman.  Foto: Edrea du Toit
Verandering begin by jou. Suid-Afrikaners het hul veerkragtigheid al oor en oor bewys, sê dr. Imtiaz Sooliman. Foto: Edrea du Toit

“Verandering begin by ons. As burgers van hierdie land moet ons die verandering dryf. Ons het die vermoë, die wil, die vaardighede. Hierdie land behoort nie aan die regering nie, dit behoort aan jou en my en 65 miljoen ander Suid-Afrikaners,” sê dr. Imtiaz Sooliman vir Hanlie Retief.

Tydens die Bosniese oorlog het ’n Katoliek vir dr. Imtiaz Sooliman in sy ou kampeerwa in die oorlogsone rondgeneem. Om sy senuwees te kalmeer, het die Katoliek heeldag Abba-liedjies gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,702.25
+0.1%
Silwer
20.94
+1.1%
Palladium
2,280.47
+2.5%
Platinum
914.00
+1.1%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos