KYK | Waal de Waal aan Hanlie Retief: Ons kán SA regruk
Hanlie Retief
Deel
Waal de Waal, operasionele hoof van die private sekuriteitsmaatskappy Bidvest Protea Coin, by die ingang van hul kantoorgebou in Gauteng. Hy was een van die meesterbreine in ’n operasie saam met die polisie, Valke en weermag om ’n chroommyn in Noordwes te ontset. Foto: Elizabeth Sejake
“Ek lewe daarvoor om misdaad te beveg. Dis my passie.” Waal de Waal was die meesterbrein agter die ontsetting van ‘n chroommyn in Noordwes wat 'n jaar lank deur kapers onwettig gemyn is. Die polisie, weermag en private sekuriteitsfirmas moet hande vat om misdaad op grondvlak te bekamp, sê hy aan Hanlie Retief.
“Waar was ek die naaste aan my dood?”
Waal de Waal se antwoord kom vinnig.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.