Maties: Afrikanerbul is in ’n gevaarlike bui

akkreditasie
Danie van Wyk voor die administrasiegebou van die Universiteit Stellenbosch.  Foto: Jaco Marais
Danie van Wyk voor die administrasiegebou van die Universiteit Stellenbosch. Foto: Jaco Marais

Die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid is ’n gruwelike aantasting van almal wat Afrikaans is se menseregte; dit is ’n misdaad teen hulle, sê Danie van Wyk, en vertel aan Murray la Vita van die “massiewe” protes wat teen die US beplan word.

Teen ’n muur in die sitkamer van Van Wyk se huis in die Bolandse dorp Kuilsrivier hang ’n geraamde advertensie vir die destydse Afrikaans Stereo. Die opskrif lui: “ ’n Afrikaner is soms bruin en hy’s baie gevaarlik.” Daaronder is die teks van die advertensie en ’n foto van ’n Afrikanerbul.

“ ’n Vriendin het dit vir my as ’n geskenk gegee omdat sy weet hoe passievol ek oor Afrikaans voel. Die bewoording is vir my baie gepas omdat dit sinspeel op die diversiteit van die Afrikaanse spraakgemeenskap. Ek hou van die opskrif, want ek is nou in ’n gevaarlike bui, soos daai bruin Afrikanerbul,” sê Van Wyk, wat voorsitter is van die DAK Netwerk, ’n belangegroep vir voorheen benadeelde Afrikaanssprekers, en bestuurder van die Suid-Afrikaanse Onderwysontwikkelingstrust.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos