book-icon Uitgawe 50 jaar ná die eerste hartoorplanting

’n Nalatenskap in chirurgie

akkreditasie
Dr. Susan Vosloo
Dr. Susan Vosloo

Dr. Susan Vosloo was die eerste vrou in Suid-Afrika om ’n hartchirurg te word. In haar vroeë 30’s het sy die eerste keer ’n hart oorgeplant en geniet vandag internasionale erkenning as een van die land se voorste hartchirurge. Willem Jordaan het haar oor haar loopbaan uitgevra en Lulama Zenzile het die foto’s geneem.

Vanjaar, 50 jaar nadat prof. Chris Barnard die eerste hart oorgeplant het, hou dr. Vosloo en haar werk Suid-Afrika in die kollig, veral danksy haar werk om babas en kinders met aangebore hartafwykings te help. Sy lewer tientalle referate op plaaslike en internasionale kongresse en haar vakpublikasies word wêreldwyd hoog aangeslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.21
+0.5%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.26
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.27
-0.5%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,781.02
+1.7%
Platinum
962.09
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos