Navorsing vir WGO moet wêreld vir die toekoms rat – Venter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Marietjie Venter, nuwe voorsitter van die Wêreldgesondheidsorganisasie se groep wetenskaplikes wat die oorsprong van virusse ondersoek. Foto: EYEscape Corporate Photography
Prof. Marietjie Venter, nuwe voorsitter van die Wêreldgesondheidsorganisasie se groep wetenskaplikes wat die oorsprong van virusse ondersoek. Foto: EYEscape Corporate Photography

Hul navorsing sal die wêreld op toekomstige pandemies kan voorberei, het prof. Marietjie Venter, nuwe voorsitter van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se groep wetenskaplikes wat die oorsprong van virusse ondersoek, aan Jana Marx gesê.

Ná twee jaar met die koronavirus in ons midde weet wetenskaplikes dat mense dit weer na diere kan oordra – soos wat met drie leeus in ’n dieretuin in Johannesburg gebeur het.

Hierdie soort inligting help die WGO se nuwe wetenskaplike adviesgroep oor die oorsprong van nuwe patogene (Sago) om die wêreld op toekomstige pandemies voor te berei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos