Deel

Onderwysleier gerat vir nóg ’n ronde, al haal sy ID-nommer hom in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Klopper het ná 35 jaar by die SAOU op 65 aftreeouderdom bereik, maar sien kans vir nóg ’n jaar om sy opvolger as uitvoerende hoof te help uitsoek en oplei.  Foto: Rasaad Adams
Chris Klopper het ná 35 jaar by die SAOU op 65 aftreeouderdom bereik, maar sien kans vir nóg ’n jaar om sy opvolger as uitvoerende hoof te help uitsoek en oplei. Foto: Rasaad Adams

Op 65 is Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), in die pylvak van sy loopbaan. Dié langasem vertel vir Erika de Beer van die afdraaipaaie wat hy nié geneem het nie en dié wat hom wel kom haal het.

Die posbeskrywing in die advertensie vir sy opvolger is meer as nege bladsye lank, gespikkel met woorde soos “strategies”, “takties” en “uitnemendheid”.

Dit klink asof die suksesvolle aansoeker, tesame met die res van die inkopielys van kennis en vaardighede, iemand moet wees soos ’n middelafstandkampioen wat ’n balanseertoertjie met spoed en stamina kan uitvoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.71
+0.0%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos